If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Pakket: Gr. 12 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke (Swart en Wit)
Fisika ISBN: 978-0-6395-0065-2
Chemie Boek 1 ISBN: 978-0-6395-0057-7
Chemie Boek 2 ISBN: 978-0-6395-0058-4
Fisiese Wetenskappe kan enige student senuweeagtig maak. Stel jouself gerus met Doc Scientia se Graad 12 Fisika en Chemie Hand- en Werkboeke.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
Meer inligting
Kenmerke
• KABV (CAPS) gebaseerd – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – jy sal geen ander bronne nodig hê nie
• Baie oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
• Opsommings en breinkaarte – spandeer jou leertyd op belangriker aspekte
• Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester