logo

Wat bied ons?

• Bekostigbare, kompakte, volledige hand- en
werkboeke
• Breinkaarte
• Oefeninge soortgelyk aan eksamenvraestelle
• Antwoordboeke
• voorbereidingslêers met transparante
• Navorsingsprojekte en praktiese opdragte in
Voorbereidingslêers
• Kundige skrywers wat tans in die onderwys is
• Professionele diens
• Vinnige aflewering
• Fisiese Wetenskap Verrykingskursusse
Net relevante werk vir 2012 is ingesluit

Vir die Onderwyser

onderw_img

Daar is antwoordboeke vir onderwysers beskikbaar wat antwoorde bevat van al die oefeninge in die werkboeke.  Daar is ook voorbereidingslêers met o.a. beplanning, transparante en antwoorde wat van toepassing is op die hand- en werkboeke. 


Ons het sedert 2008 verskeie verrykingskursusse en werkswinkels aangebied.  Dus beplan ons weer verrykingskursusse vir 2012.

 

Outeurs

Ons outeurs is hoogs gekwalifiseerd. Hulle pas jare se ondervinding steeds in die onderwys toe.

Verskeie van hulle beklee senior posisies tydens moderering van portefeuljes en nasien van eindeksamens. Baie van die outeurs dien op eksamenpanele van die verskillende provinsies.

 

Fisiese


Wetenskap

 

Vir die Leerder

Klankgolwe

’n Groot verskeidenheid onderwerpe in fisika word behandel wat meganika, golwe, lig, klank, elektrostatika, elektromagnetisme en elektrisiteit insluit.


chemie

In chemie word daar gekyk na materie, atome, chemiese veranderinge, chemiese vergelykings, asook verskeie chemiese sisteme.


atome

Breinkaarte sal jou help om die werk kreatief op te som. Ons webwerf sal gereeld opgedateer word met nuwe wenke.


adverteer hier