If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Gr. 12 Fisika PowerPoint

- +
Add To Cart
Sold Out

ISBN: 978-0-6395-0068-3


Fisika-onderwysers kry min geleentheid om te ontspan. Gee jouself ’n blaaskans met Doc Scientia se Graad 12 Fisika PowerPoint.

• Wees gereed vir die klaskamer met omvattende aanbiedings.

• Bly gefokus met KABV gebaseerde inhoud op elke skyfie.

• Hersien huiswerk moeiteloos met oefeninge en antwoorde.

• Druk jou unieke stempel af met die redigeerbare produk.


Slaak ’n sug van verligting met Doc Scientia se onderwysersmateriaal.


Meer inligting

Kenmerke

 

• Geskoei op die Graad 12 Fisika Hand- en Werkboek

• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien

• Kundige samestellers – inhoud wat jy kan vertrou

• USB so groot soos ’n kredietkaart – dra dit gemaklik saam met jou

• Alle oefeninge en antwoorde ingesluit – vergemaklik huiswerk merk

• Redigeerbare inhoud – voeg by en haal uit soos dit jou pas


Skrywers:

Santie du Plessis, Carlien Fanoy, Isolde Fasondini, Marga Koelman, Judy McDougall, Annemie Smit , Lida Smith, Corlia Wepener

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out