If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Gr. 8 Natuurwetenskappe Vraestel Junie 2023 Memo

Gr. 8 Natuurwetenskappe Vraestel Junie 2023 Memo

- +
Add To Cart
Sold Out

Erken dit maar: dit kan oorweldigend wees om vir eksamens te leer. Dis waarom Doc Scientia bekostigbare Graad 7–9 Natuurwetenskappe Eksamenvraestelle saamgestel het. Laat jou studiesessies gemaklik vloei met die kragtige hulpbron.

• Bou selfvertroue in jou kennis en hoe om dit toe te pas.

• Maksimaliseer jou studietyd met omvattende vrae en memo’s.

• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.


Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.


Doc Scientia se Graad 8 Natuurwetenskappe Junie 2023 Memo verskaf die antwoorde vir die eksamenvraestel wat die volgende onderwerpe dek:

  • Leef en Leefwyse
  • Fotosintese en respirasie
  • Interaksies en interafhanklikhede
  • Mikro-organismes
  • Materie en Materiale
  • Atome
  • Deeltjiemodel van materie
  • Chemiese reaksies


Meer inligting

Kenmerke

 

• Lang- en kortvrae

• Oorspronklike vrae

• Eksamenvraestelle en memo’s beskikbaar

• Maart toetse dek die werk van Kwartaal 1

• Junie vraestelle dek die werk van Kwartaal 1 & 2

• September toetse dek die werk van Kwartaal 3

• November vraestelle dek die werk van Kwartaal 3 & 4

• KABV gebaseerde vrae

• Kundige eksaminators – inhoud wat jy kan vertrou

• Geskoei op die Doc Scientia Werkboeke

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out