If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.

Gr. 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie 2024 Memo

Gr. 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie 2024 Memo

- +
Add To Cart
Sold Out

Eksamentyd is spanningsvol vir ouers en kinders. Doc Scientia se bekostigbare Graad 4–6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Eksamenvraestelle gee jou een minder vak om oor bekommerd te wees.

• Bou selfvertroue om alle vrae te beantwoord.

• Gebruik jou studietyd effektief met omvattende vraestelle en memo’s.

• Bedaar jou senuwees en wees deeglik voorbereid.


Kry ’n goeie nagrus en weet jy is eksamengereed.


Doc Scientia se Graad 6 Natuurwetenskappe en Tegnologie Junie 2024 Memo verskaf die antwoorde vir die eksamenvraestel wat die volgende onderwerpe dek:

  • Lewe en lewende dinge
  • Fotosintese
  • Voedingstowwe in voedsel
  • Voeding
  • Voedselverwerking 
  • Ekosisteme en voedselwebbe
  • Materie en materiale
  • Vastestowwe, vloeistowwe en gasse
  • Mengsels
  • Oplossings as spesiale mengsels
  • Waterhulpbronne en waterbesoedeling
  • Skoon water


Meer inligting

Kenmerke

 

• Lang- en kortvrae

• Oorspronklike vrae

• Eksamenvraestelle en memo’s beskikbaar

• Maart toetse dek die werk van Kwartaal 1

• Junie vraestelle dek die werk van Kwartaal 1 & 2

• September toetse dek die werk van Kwartaal 3

• November vraestelle dek die werk van Kwartaal 3 & 4

• KABV gebaseerde vrae

• Kundige eksaminators – inhoud wat jy kan vertrou

• Geskoei op die Doc Scientia Werkboeke

Related products

DOC SCIENTIA

96 14th Avenue, Northcliff,

Johannesburg, 2115

+27 010 443 7198

Doc Scientia

info@docscientia.co.za

© Copyright

Your cart is empty Continue
Shopping Cart
Subtotal:
Discount 
Discount 
View Details
- +
Sold Out