If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Gr. 11 Chemie Hand- en Werkboek (Swart en Wit)
ISBN: 978-1-928504-59-7
Daar is min vakke wat so baie leerwerk het soos Chemie. Verlig jou laste met Doc Scientia se Graad 11 Chemie Hand- en Werkboek.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
Meer inligting
Kenmerke
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
Opsommings en breinkaarte – Leer slimmer, nie harder nie
Eksamenvrae – die beste manier om Fisiese Wetenskappe te bemeester
Skrywers:
Elma de Vos, Santie du Plessis , Carlien Fanoy, Elize Jones , Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, Janetta Nel, Karen Reynecke , Saartjie Spies