If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Gr. 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek (Volkleur) Hardekopie EN eBoek
Hardekopie ISBN: 978-1-77628-332-3
eBoek ISBN: 978-1-77628-340-8
Koop die hardekopie Hand- en Werkboek en kry 50% afslag op die eBoek
Die gaping tussen Graad 9 en Graad 10 wetenskap is massief. Neem die sprong met Doc Scientia se Graad 10 Tegniese Wetenskappe Hand- en Werkboek.
• Begryp moeilike konsepte met maklike leesbare teorie.
• Slyp jou kennis met omvattende oefeninge.
• Spaar waardevolle leertyd met volledige opsommings en breinkaarte.
Jy sal ten volle voorbereid wees vir enige eksamen.
Meer inligting
Kenmerke
• KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
• Kundige skrywers – teorie wat jy kan vertrou
• Prakties ingesluit – geen ander bronne is nodig nie
• Genoegsame oefeninge – verseker jy het die teorie onder die knie
• Opsommings en breinkaarte – leer slimmer, nie harder nie
• Eksamenvrae – die beste manier om Tegniese Wetenskappe te bemeester