If you prefer to collect your order from our office in Northcliff, use the promo code COLLECTION to prevent Shipping charge. You will receive an email when your order is ready for collection. Exam papers and memos will be sent via email.
Gr. 10 Fisika Antwoordboek (Swart en Wit)
ISBN: 978-0-6395-0042-3
Word ’n wysneus in Fisiese Wetenskappe. Doc Scientia se Graad 10 Fisika Antwoordboek bevat duidelike, stap vir stap antwoorde.
• Gaan jou werk maklik na.
• Vermy om twee keer dieselfde fout te maak.
• Leer om die slaggate raak te sien en te ontduik.
Bemeester Fisiese Wetenskappe een oefening op ’n slag.
Meer inligting
Kenmerke
Geskoei op die Graad 10 Fisika Hand- en Werkboek
KABV (CAPS) gebaseerde inhoud – jaarliks hersien
Kundige skrywers – inhoud wat jy kan vertrou
Stap vir stap antwoorde – vergemaklik merkwerk
Volledige antwoorde vir alle:
• Oefeninge
• Prakties
• Eksamenvrae
Skrywers:
Wilma Alberts, Ronel Bernardo , Sias Conradie, Santie du Plessis, Carlien Fanoy, Gerda Herbst , Patricia Lees-Rolfe, Judy McDougall, Themba Ncube, Janetta Nel , Karen Reynecke, Suresh Singh , Lida Smith