Stappe om te volg wanneer ’n bestelling geplaas word:

  • Laai die bestelvorm af en druk dit uit.
  • Laai die IEB-bestelvorm af en druk dit uit.
  • Faks of e-pos die bestelvorm, saam met die bewys van betaling.
  • Faksnommer: 086 546 1423
  • E-pos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
  • Bestellings van minder as R5 000 moet ten volle vooraf betaal word.
  • ’n 50% deposito word versoek vir bestellings van R5 000 of meer.
  • Bestellings sal binne een werksdag per e-pos of sms bevestig word.
  • Bestellings sal binne 10 werksdae versend word.
  • Sporingsnommers sal per e-pos gestuur word sodra die bestelling versend is.
  • Click here for English.